Kombiekiehier18+Oor
← Terug

Julle het gevra, ek het gegee …

14 Augustus 2026

Julle het gevra, ek het gegee …
Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Julle het jare lank gevra dat ek my stories “persoonlik” vir julle moet vertel, maar nou dat dit beskikbaar is, gaan luister niemand nie? Hoekom nie? Wat kan/moet ek anders doen? Gee bietjie kommentaar.

So, ek herinner julle maar weer dat dit bestaan …  🙂

Kliek op die “image” om daarby uit te kom.

 

Op kombiekiehier.co.za →